Norges billigste bøker

Bøker utgitt av Wiets Buys

Filter
Filter
Sorter etterSorter Populære
  • av Wiets Buys
    346,-

    The history of the Boer identity is an epic saga. The Boer identity emerged in the isolation of an expansive landscape and evolved as a unique cultural entity deeply rooted in the principles of individualism, localism, independence, and freedom. The development of the Boer identity is an action-packed tale of sacrifice, suffering, loss, victory, and resilience that shaped the Boer identity. "What sets 'The Creation of the Boer Identity' apart is that it challenges the traditional perspective, which has never focused on the creation and development of the Boer identity." "It is a comprehensive exploration of the formation of the Boer identity." "The book has been extensively researched, and include information and insights not previously published in history books." "The book describes correspondence and public statements by key figures discussing specific events of that time, adding a personal and historical dimension to the story. It not only narrates the events but also provides factual insights behind them." "This work presents a fresh perspective on the history of the Boers from the viewpoint of the Boer identity." DISCOVER THIS ASTOUNDING CHRONICLE AND WITNESS THE BIRTH OF A NATION THROUGH THE LENS OF ITS TRUE IDENTITY

  • av Wiets Buys
    346,-

    Die geskiedenis van die Boeridentiteit is 'n epiese sage. Die Boeridentiteit het in die isolasie van 'n uitgestrekte landskap, as 'n unieke kulturele entiteit ontstaan wat diep gewortel is in die beginsels van individualisme, lokalisme, onafhanklikheid en vryheid. Die ontwikkeling van die Boeridentiteit is 'n aksie-belaaide verhaal van opoffering, lyding, verlies, oorwinning, en veerkragtigheid wat die Boeridentiteit gevorm het. "Wat "Die Skepping van Die Boeridentiteit" onderskei, is dat dit die tradisionele perspektief, wat nooit op die skepping en ontwikkeling van die Boeridentiteit gefokus het nie, uitdaag." "Dit is 'n omvattende verkenning van die vorming van die Boeridentiteit." "Die boek is in diepte nagevors en sluit inligting en insigte in wat nie voorheen in geskiedenisboeke gepubliseer is nie." "Die boek beskryf korrespondensie en openbare uitsprake deur sleutelfigure wat spesifieke gebeure van daardie tyd bespreek, wat 'n persoonlike en historiese dimensie tot die verhaal byvoeg. Dit vertel dus nie net die gebeure nie, maar verskaf ook feitelike insigte agter die gebeure." "Hierdie werk is 'n vars aanbieding van die geskiedenis van die Boere vanuit die perspektief van die Boeridentiteit." ONTDEK HIERDIE VERSTOMMENDE KRONIEK EN AANSKOU DIE GEBOORTE VAN 'N VOLK DEUR DIE LENS VAN SY WARE IDENTITEIT.

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.