Norges billigste bøker

Die Knokkerboomblom sal Weer Bot

Om Die Knokkerboomblom sal Weer Bot

Dis my omgeehart vir my medemens wat my hand beweeg om te skryf. Waar ander net die vaalte en eenvoud sien, gewaar my oog die mooi van die mens voor my. Daar is soveel van ons doodgewone Suid- Afrikaners wat nooit die erkenning sal ontvang vir die positiewe impak wat hulle maak in ons gemeenskappe nie. Ek is passievol daaroor om hierdie mense se stories te vertel. Iemand moet en sal weet van hulle, want daar is soveel inspirasie, wysheid, omgee en hoop in hierdie stories opgesluit. Met soveel uitdagings wat ons as Suid-Afrikaners deesdae in die gesig staar wil elke inspirasie storie en rubriek 'n vars briesie hoop na die leser bring. Elke storie en rubriek wil die boodskap oordra dat jy nie alleen is nie. Dat daar soveel goed en mooi in hierdie land van ons is en dat dit absoluut die moeite werd is om dit met mekaar te deel. Met hierdie publikasie, Die knokkerboomblom sal weer bot, wil ek jou uitnooi om nuwe hoop en moed te skep, saam te lag en wonder en sommernet weer tuis te voel in ons mooi land. En onthou - ons is Afrika en Afrika is ons! Geniet die lees.

Vis mer
  • Språk:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9798857441558
  • Bindende:
  • Paperback
  • Sider:
  • 220
  • Utgitt:
  • 14. august 2023
  • Dimensjoner:
  • 140x216x12 mm.
  • Vekt:
  • 259 g.
Leveringstid: 2-4 uker
Forventet levering: 20. januar 2025
Utvidet returrett til 31. januar 2025
  •  

    Kan ikke leveres før jul.
    Kjøp nå og skriv ut et gavebevis

Beskrivelse av Die Knokkerboomblom sal Weer Bot

Dis my omgeehart vir my medemens wat my hand beweeg om te skryf. Waar ander net die vaalte en eenvoud sien, gewaar my oog die mooi van die mens voor my. Daar is soveel van ons doodgewone Suid- Afrikaners wat nooit die erkenning sal ontvang vir die positiewe impak wat hulle maak in ons gemeenskappe nie. Ek is passievol daaroor om hierdie mense se stories te vertel. Iemand moet en sal weet van hulle, want daar is soveel inspirasie, wysheid, omgee en hoop in hierdie stories opgesluit. Met soveel uitdagings wat ons as Suid-Afrikaners deesdae in die gesig staar wil elke inspirasie storie en rubriek 'n vars briesie hoop na die leser bring.
Elke storie en rubriek wil die boodskap oordra dat jy nie alleen is nie. Dat daar soveel goed en mooi in hierdie land van ons is en dat dit absoluut die moeite werd is om dit met mekaar te deel. Met hierdie publikasie, Die knokkerboomblom sal weer bot, wil ek jou uitnooi om nuwe hoop en moed te skep, saam te lag en wonder en sommernet weer tuis te voel in ons mooi land. En onthou - ons is Afrika en Afrika is ons!
Geniet die lees.

Brukervurderinger av Die Knokkerboomblom sal Weer Bot



Finn lignende bøker
Boken Die Knokkerboomblom sal Weer Bot finnes i følgende kategorier:

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.