Utvidet returrett til 31. januar 2025

Hartedief

Om Hartedief

Johan Steyn het sy speurwerk deeglik gedoen. Karen Steenkamp, het beslis 'n misdaad gepleeg. Sy het sy hart gesteel. Sy kollegas het nie verniet die naam Bulldog aan hom toegedig nie, waar hy byt laat los hy nie maklik nie, en vir haar, gaan hy beslis nie laat wegkom nie! Maar haar gewese verloofde, 'n narsis, het 'n belofte aan haar gemaak dat indien hy haar nie kan kry nie, sal geen ander man haar kry nie. Die belofte doen hy dan ook gestand. Hy is ook betrokke by mensehandel en korrupsie, daarom is Speurder-sersant Johan Smith, die nuwe liefde van Karen, 'n doring in sy vlees. Gaan Karen se kopbesering haar permanent blind laat? Wie is die romanskrywer wat onder die skuilnaam A & P skryf waaroor sy ma so liries raak?

Vis mer
  • Språk:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9798842968893
  • Bindende:
  • Paperback
  • Sider:
  • 84
  • Utgitt:
  • 29. juli 2022
  • Dimensjoner:
  • 140x216x4 mm.
  • Vekt:
  • 109 g.
  • BLACK NOVEMBER
Leveringstid: 2-4 uker
Forventet levering: 12. desember 2024

Beskrivelse av Hartedief

Johan Steyn het sy speurwerk deeglik gedoen. Karen Steenkamp, het beslis 'n misdaad gepleeg. Sy het sy hart gesteel. Sy kollegas het nie verniet die naam Bulldog aan hom toegedig nie, waar hy byt laat los hy nie maklik nie, en vir haar, gaan hy beslis nie laat wegkom nie! Maar haar gewese verloofde, 'n narsis, het 'n belofte aan haar gemaak dat indien hy haar nie kan kry nie, sal geen ander man haar kry nie. Die belofte doen hy dan ook gestand. Hy is ook betrokke by mensehandel en korrupsie, daarom is Speurder-sersant Johan Smith, die nuwe liefde van Karen, 'n doring in sy vlees. Gaan Karen se kopbesering haar permanent blind laat? Wie is die romanskrywer wat onder die skuilnaam A & P skryf waaroor sy ma so liries raak?

Brukervurderinger av Hartedief



Finn lignende bøker
Boken Hartedief finnes i følgende kategorier:

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.