Norges billigste bøker

Kroniek Van de Waarheid En Versoeningskommissie

Om Kroniek Van de Waarheid En Versoeningskommissie

Twee en ''n half jaar lank was die werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie op almal se Iippe, het die koerante en radio daagliks oor die kommissie verslag gedoen, het die gesigte van slagoffers en oortreders op miljoene televisieskerms verskyn.In KRONIEK VAN DIE WAARHEIDSKOMMISSIE lig Piet Meiring die sluier oor die werk van die kommissie ... die verhale en getuienisse van slagoffers, die amnestie-aansoeke van oortreders wat hulle aan menseregteskending skuldig gemaak het, die konfrontasie met die verlede, die strewe na versoening en vergifnis ...As motief vir hierdie besinning oor die Waarheidskommissie het die skrywer die trek gekies, ''n epiese trek terug na die verlede en dan verder na die toekoms, ''n groot trek wat nie een van die inwoners van Suid-Afrika onaangeraak sou laat nie.

Vis mer
  • Språk:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9781625647153
  • Bindende:
  • Paperback
  • Sider:
  • 386
  • Utgitt:
  • 4. august 2015
  • Dimensjoner:
  • 147x226x15 mm.
  • Vekt:
  • 363 g.
  Gratis frakt
Leveringstid: 2-4 uker
Forventet levering: 3. juni 2025

Beskrivelse av Kroniek Van de Waarheid En Versoeningskommissie

Twee en ''n half jaar lank was die werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie op almal se Iippe, het die koerante en radio daagliks oor die kommissie verslag gedoen, het die gesigte van slagoffers en oortreders op miljoene televisieskerms verskyn.In KRONIEK VAN DIE WAARHEIDSKOMMISSIE lig Piet Meiring die sluier oor die werk van die kommissie ... die verhale en getuienisse van slagoffers, die amnestie-aansoeke van oortreders wat hulle aan menseregteskending skuldig gemaak het, die konfrontasie met die verlede, die strewe na versoening en vergifnis ...As motief vir hierdie besinning oor die Waarheidskommissie het die skrywer die trek gekies, ''n epiese trek terug na die verlede en dan verder na die toekoms, ''n groot trek wat nie een van die inwoners van Suid-Afrika onaangeraak sou laat nie.

Brukervurderinger av Kroniek Van de Waarheid En Versoeningskommissie



Finn lignende bøker
Boken Kroniek Van de Waarheid En Versoeningskommissie finnes i følgende kategorier:

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.